Lochner de kock actor biography search
Lochner de kock actor biography search
Lochner de Kock List of Movies and TV Shows - TV Guide.
Lochner de Kock
Lochner de Kock (*23 Julie1950, Pretoria -) is ’n Suid-Afrikaansemusikant, akteur, skrywer[2] en koskenner.
Hy is veral bekend vir sy treffer enkelspeler Tussen Treine, wat hy saam met Richard van der Westhuizen opgeneem het. As akteur het hy in die rolprent ’n Pot Vol Winter en die TV-reeks Getroud met rugby verskyn.
Lochner is ook bekend as ’n sjef en het verskeie Suid-Afrikaanse kookboeke geskryf.[3]
Lewe en werk
[wysig | wysig bron]Vroeë lewe en opleiding
[wysig | wysig bron]Lambertus Lochner de Kock is op 23 Julie 1950 in Pretoria gebore as kind van Willem de Kock, professor in Geskiedenis, en Elize de Kock.
Theatre actor biography
Hy het ’n ouer suster, Grietjie. Voordat hy ’n jaar oud is verhuis hy saam met sy gesin na Den Haag in Nederland, waar sy vader verder in Geskiedenis studeer. Hy bly later tydelik by sy ouers se huishulp in Oostenryk.
Terug in Suid-Afrika gaan hy skool op die Laerskool Oost-Eind in Pretoria.
Sy vader is eers professor in